Buro van Babel / Kobie Kruger

R80.00

Kobie Kruger (nee Uys) het op ‘n bosveldplaas aan die Palalarivier in Noord-Transvaal grootgeword. Haar vader, die bekende rolprentmaker, Jamie Uys, het sy eerste rolprent “Daar doer in die Bosveld” op die plaas gemaak.Kobie het na haar studies ‘n ruk lank skoolgehou by die Hoërskool Nylstroom.

1 in stock

SKU: FIKSIE.NAU.001/10/20 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste druk 1977

Hardeband met mooi stofomslag boek nog soos nuut behalwe vir ‘n bib stempel voorin