Christine /Smit, Bartho

R60.00

Christine is voltooi in opdrag van die Kaaplandse Raad vir die Uitvoerende Kunste en aanvaar as inheemse openingstuk vir die Nico Malan-teater, Kaapstad maar is later vir dié geleentheid afgelas. Dit sou op 16 Junie 1971 onder regie van die skrywer geopen het en die rolverdeling sou soos volg gewees het:

Paul Harmse – Pieter Geldenhuys

Christine – Kita Redelinghuys

Die meisie – Trudi du Plessis

Die man – Pieter Joubert

 

Out of stock

SKU: DRA.STE.013/5/19; DRA.RIH.049/10/19 Category:

Description

Tafelberg

Tweede druk 1975

Hardeband sonder omslag boek in mooi toestand, naam van vorige eienaar voorin geskryf in ink