Moeder Hanna / Bartho Smit

R80.00

Moeder Hanna is op 26 Junie 1956 die eerste keer opgevoer en wel deur JAATS in die  Biblioteekteater, Johannesburg. Die regie is waargeneem deur Aletta Gericke en die rolverdeling was soos volg:

Hanna – Milla Louw

Maria –  Marie Tredoux

Oupa – Floris Mostert

Ouboeta – Dawid van der Walt

Bart – Billy Pretorius

Soldate – Danie van den Heever en Erens Kotzé

Naturellestem – Billy Pretorius

1 in stock

SKU: DRA.JUN.039/10/19 Category:

Description

Afrikaanse Pers-Boekhandel

Parys -Londen 1954-1955 maar lyk soos ‘n eerste uitgawe

Hardeband met stuk van die omslag op voorblad en oorgetrek met kleefplastiek, nog mooi en netjies, potloodaantekeninge in boek en vorige eienaar se naam voorin geskryf