Dagreis / Lina Spies

R110.00

1 in stock

SKU: DIG.CHA.107/6/20 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1976

Hardeband sonder stofomslag boek in puik nuwe toestand, rugkant effens verdonker van dalk sonlig, paar merkies op voorblad van ouderdom, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf.