Description
Tafelberg-Uitgewers
Nuwe druk, derde uitgawe 2013
Sagtebandboek met mooi voorblad, behalwe vir ‘n skoolstempel voorin boek, en ‘n paar vlekkies op van die laaste bladsye, is boek nog mooi netjies. Boek se hoeke is ook versterk en oorgetrek met kleefplastiek

