Die Afrikaner-Broederbond: Eerste 50 jaar / A.N. Pelzer

R120.00

Vir ‘n organisasie wat oor die dekades heen gewoond is om sy werk opopsigtelik en vertroulik te doen, was dit nogal ‘n verrassende ervaring om uit die pen van ‘n erkende historikus ‘n oorskouende terugblik oor ‘n halfeeu se aktiwiteite en prestasies te verkry. Dit was die belewenis van lede van die Afrikaner-Broederbond toe prof  dr A.N. Pelzer in opdrag van die Uitvoerende Raad by geleentheid van die halfeeufeesviering in i 1968 die geskiedenis van die Bond geskryf het. Selfs uit die kort samevatting van prof Pelzer se studie, wat destyds aan alle afdelings beskikbaar gestel is, was dit vir lede duidelik oor hoe ‘n verrassend wye veld die werk en invloed van die Bond gestrek het, hoeveel – dikwels onbekende – konkrete resultate behaal is, maar ook hoe talryk en moeilik die probleme en hindernisse op die weg was…

1 in stock

Description

Uitgegee in opdrag van die Uitvoerende Raad van die Afrikaner-Broederbond deur Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1979

Hardebandboek met stofomslag, in puik nuwe toestand

Stofomslag: Willem Jordaan