Description
Outeurs: Bienedell, L.W., Pretorius, J., Smit, K., Du Toit, M., Moller, P. & Blignaut, B.
Uitgewer: Bienedell Uitgewers
Taal: Afrikaans
Foto van Jopie Fourie op voorblad
ISBN: 978-0-9583774-9-9
R110.00
Die belangrike rolle wat generaals De la Rey, De Wet, Kemp, Beyers, Martiz en Jopie Fourie in die Rebellie gespeel het, word nader toegelig. Een belangrike rede vir die Rebellie was om die verlore vryheid weer te herwin. In Mei 1902 het genl. Botha verskeie generaals wat die oorlog teen die Britte wou voorsit, oorgehaal om die vredesooreenkoms te aanvaar deur aan hulle te sê: “Die dag sal kom wanneer daar ‘n Europese oorlog sal uitbreek en wanneer daardie dag kom, sal ons wapens vir onafhanklikheid opneem.” Toe die dag in September 1914 wel aanbreek, toe laat Botha sy voormalige kamerade skiet en veg hy saam met die Britte.
Out of stock
Outeurs: Bienedell, L.W., Pretorius, J., Smit, K., Du Toit, M., Moller, P. & Blignaut, B.
Uitgewer: Bienedell Uitgewers
Taal: Afrikaans
Foto van Jopie Fourie op voorblad
ISBN: 978-0-9583774-9-9