Die blou dag / René Guillot

R90.00

Die blou dag is ‘n verhaal vir klein dogtertjies. Dit vertel van ‘n pop, Mia, wat een wens mag wens wat ‘n hele dag lank waar sal word. Wat wens Mia? Dit gaan die kinders wat hierdie mooi storie lees, uitvind.

 

1 in stock

SKU: KIN.LIN.026/18/10/22 Category:

Description

HAUM

Tweede druk 1966

Hardebandboek met sakkie en stempels in boek

Vertaal deur Ria van Rensburg

Illustrasies deur Margery Gill