Description
Uitgewer: Struik – uitgegee in samewerking met die Suid-Afrikaanse Vleisraad
Datum: Eerste uitgawe 1985
Toestand: Hardeband met gekleurde voorblad en mooi gekleurde foto’s in goeie toestand, stempeltjie van vorige eienaar voorin boek op twee plekke gestempel
Foto’s: Willie van Heerden
Vertaling: Reinette van Rooyen