Die duisternis van hierdie eeu /Peretti, Frank

R130.00

Ashton was nie ‘n groot of belangrike dorp nie – dit was eintlik maar net ‘n naam op die kaart. En tog het drie verskillende mense daar te staan gekom voor die soort toets wat ‘n mens se hele lewe ingrypend kan verander. Daar is Marshall Hogan – ‘n koerantredakteur met ‘n neus vir nuus en ‘n oor vir enigiets wat nie heeltemal reg klink nie, Hank Busche – die jong leraar wat besef dat sy klein gemeente gevaar loop om te skeur en Tal – die leier van die stryders wat hulle geroepe gevoel het om iets te doen aan die vlaag van boosheid en bedrog.

Elkeen het besef dat sy vyande geslepe en dikwels onsigbaar is – maar elkeen het ook geweet dat daardie vyand nooit slaap nie. En hierdie drie mense het mekaar in hierdie vreemde omstandighede meer nodig gehad as wat hulle bereid was om te erken.

Out of stock

SKU: GEE.LIN.007/29/1/26 (c) ; GEE.LIN.009.29/1/26 Category:

Description

CUM

Tweede druk 1990

Sagtebandboek in skoon netjiese toestand

Vertaling: Deur Annalou Marais

Oorspronklike titel: This present darkness