Die geskenk van die wyse / O. Henry

R70.00

1 in stock

SKU: KIN.FOR.008/10/21 Category: Tags: ,

Description

HAUM

Afrikaanse uitgawe 1984

Hardebandboek A4-grootte, heelwat verweer op buiteblad en silwer kleetlint op die rugkant en die hoeke van die boek is beskadig

Pragtige illustrasies en mooi voorbladfoto deur Lisbeth Zwerger

Oorspronklike titel: The gift of the Magi

Vertaal deur Freda Linde