Die geskiedenis van die ontwikkeling van verpleging in Suid-Afrika 1652-1960 / Charlotte Searle

R110.00

Die werk is een van die beste publikasies oor die ontwikkeling van verpleging wat die afgelope jare in die Westerse wêreld verskyn het. Dit is die resultaat van langdurige en nougesette navorsing waarin dr. Searle nog moeite nog onkoste ontsien het…

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.BHC.009/5/18 Category:

Description

Uitgewer: Die SA Verpleegstersvereniging Pretoria

Datum: 1965 (Datum by Voorwoord)

Toestand: Hardeband dik boek sonder stofomslag in puik toestand en oorgetrek met kleefplastiek, naam van vorige eienaar voorin

Vertaal: Deur J.C. van Pletzen

Fotos: Swart en wit fotos in die boek