Die gootpad is n grondpad: ‘n Koffiekuier by Karoomense /Lotter, Daniel

R160.00

Neem ‘n onthoupad terug Karoo toe, waar spoke en legendes, karakters en skurke voort-leef op oënskynlik verlate vlaktes en in geheimsin-nige klowe. Want as ‘n mens die Groot- en die Klein-Karoo en hulle stories wil kry, moet jy ‘n grootpad soek wat’n grondpad is, en daarlangs ry.

DANIEL LÖTTER is ‘n gebore Karookind van Fraserburg met ervaring in die uitsaaiwese, toerismebedryf en onderwys. Dié
gebore storieverteller versamel skaars boeke en stel veral belang in kriminologie, kultuurgeskiedenis en veteraanmotors. Tussen-deur bring hy soveel moontlik tyd deur saam met die span wors-honde met wie hy ‘n dorpshuisie in die Paarl deel.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.001/19/6/26 Category:

Description

Protea Boekhuis

Eerste uitgawe, eerste druk 2020

Sagtebandboek, in puik nuwe toestand