Die groot gryse /Louw, Anna M

R180.00

Die groot gryse handel oor die lewe van Paul Kruger.

1 in stock

SKU: BIO.CVR.002/26/3/25 Categories: ,

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe 1968

Toestand: Hardeband met stofomslag, omslag toon geringe verweer, naam van vorige einaar in boek geskryf, blaaie skoon en netjies

Omslagontwerp deur Willem Jordaan