Description
CUM
Vierde uitgawe eerste druk 1997
Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad, naam van vorige eienaar voorin geskryf en onderstreping in groen “highlighter”
Oorspronklike titel: The act of marriage – 1976
Afrikaanse verwerking deur Andries Gous