Description
Uitgewer: Daan Retief
Datum: Geen
Toestand: Klein dun boekie met 24 bladyse nog in nuwe toestand
Illustrstreerder: Geen naam
R60.00
IN die kaapse kombuis word die kombuis van ons voorouers bespreek en al die verskillende gereedskap wat in die kombuis bespreek met mooi sketse by. Goed om ‘n kind die stukkie geskiedenis te leer.
Ou toeklapwafelpan, potlepel, vleisvurk, platpot, konfytkastrol, stamper en vysels, tertpan, meelsif en veel ander … Ook die verskillende dinge wat in die kombuis gebeur hetk, word hierin bespreek soos om kos te pekel en te preserveer of om seep te kook.
Die kooktradisie in die agtiende eeu word ook bespreek asook die ontstaan van die eerste resepteboeke.
Ideaal vir tuisskolers wat ‘n ou museum soos die een by die Voortrekkermonument te besoek en na die tyd, hierdie boek te gebruik om die inligting vas te lê. Dis geskryf sodat ‘n jong kind dit sal kan verstaan.
Out of stock
Uitgewer: Daan Retief
Datum: Geen
Toestand: Klein dun boekie met 24 bladyse nog in nuwe toestand
Illustrstreerder: Geen naam