Sale!

Die kattekwaad van Emil / Astrid Lindgren

R80.00 R65.00

Out of stock

SKU: JEUG.WAV.002/10/16 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe1977

Hardeband sonder stofomslag boek nog mooi en naam en adres van vorige eienaar voorin geskryf, vuil vatmerke (sien onderaan foto) op titelbladsy binne maar boek is binne so mooi soos nuut

Oorspronklike titel: Nya Hyss av Emil i Lonneberga

Vertaal uit Sweeds deur Nerina Ferreira