Die koningin se voetkombersie / De Villiers, I.L.

R55.00

In hierdie bundel is 29 stukke uit die skrywer se Sarie-Rubriek opgeneem. Izak de Villiers raak uiteenlopende onderwerpe aan, van Job se worsterling met God tot die moderne mens se eksperimentering met klonering en vra vrae soos: Sou u graag gekloon wou word? Sodat daar sommer ‘n rits van u bestaan, mense wat almal soos u lyk, praat en optree..

Hierdie boek is ‘n boek wat van eerlikheid getuig, van belesenheid, ervaring en van menslike begrip.

Out of stock

SKU: GEE.DEH.0504 Category:

Description

Tafelberg

1ste uitg 1981

Hardeband met stofomslag in goeie toestand