Die lewe is ‘n storie / Abel Botha

R120.00

Soos in my drie vorige boeke oor jag en die ver plekke, is die stories in hierdie boek almal ware stories wat ek of my jagvriende om kampvure vertel het. Maar vir ‘n verandering gaan hierdie boek nie nét oor jag en die ver plekke nie, maar oor die lewe self – oor dinge wat met mense gebeur het.  Al die stories (behalwe twee nostalgiese stories) is humoristies. En meer as die helfte van die stories speel darem af op plase waar ek al gejag het en baie stories is oor jagverwante dinge. Die pragtige storie Bobbejane, Springbok ooms en Anatomie deur Neels Osmers oor Stompie se láááng val is ook, met sy toestemming, in hierdie boek ingevoeg.

2 in stock (can be backordered)

SKU: FIKSIE.ABE.004-005/8/24; FIKSIE.ABE.002/1/21; Category: Tag:

Description

Uitgegee deur Abel Botha

Eerste druk 2016

Sagteband