Sale!

Ester : Die vrou wat haar volk gered het / Ellen Gunderson Traylor

R70.00

Eers in haar donkerste uur het sy besef dat haar lewe ‘n hoër doel het.

Ester, ‘n weeskind uit die volk Israel, ht nooit gedroom dat sy eendag langs die koning van Persië op die troon sou sit nie, maar haar skoonheid en sjarme veroorsaak dat sy oornag hierdie onbevraagde eer te beurt val. Sy betower die koning so dat hy niemand anders as vrou en koningin wil hê nie.

Ester het geen vermoede gehad van God se wonderbaarlike plan nie – ‘n plan wat eers onthou sou word wanneer haar lewe op die spel is. Sy was een van God se uitverkorenes, gekies om duisende van haar volksgenote te red en een van die mees geliefde heldinne van alle tye te word.

2 in stock

SKU: GEE.ALG.006/7/22; GEE.ALM.(B).003/18/8/23 Category:

Description

CUM

Eerste uitgawe 1996

Sagteband in mooi skoon uitgawe boek is effens gebuig (foto)

Oorspronklike titel : Esther – 1994

Vertaal deur Rosalie van Aswegen