Die Liewe Heksie-Omnibus / Verna Vels

R80.00

Die Liewe Heksie-Omnibus bevat vyf en dertig stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter en ander, oud en jonk laat skaterlag met hulle manewales.  Die stories is ‘n versameling uit verskeie Liewe Heksie-bundels met stories soos Liewe Hekise kry ‘n verjaarsdag, Liewe Heksie en die motor, Liewe Heksie kry ‘n kat en Liewe Heksie en die feëkoningin.

Die bekende kunstenaar Piet Grober se tekeninge vang die humor en deernis in die verhaaltjies en karakters uitstekend vas.

Out of stock

Category:

Description

Human & Rousseau

 

Sagteband boek – boek het skade op sy rugkant onder maar binnekant van boek (sien foto) nog netjies, naam van vorige eienaar voorin geskryf

Met prente deur Piet Grobler