Description
VGU
Geen datum
Hardeband met mooi glansvoorblad blaaie vergeel maar boek in goeie en skoon toestand, naam en adres van vorige eienaar voorin
Oorspronklike titel: The monk who lived again – 1950
In Afrikaans vertaal deur Lucia Wels
R55.00
‘n Verhaal uit Suid-Amerika.
Hierdie is die merkwaardige verhaal van Ordebroeder Luis, wat uiteindelik ‘n moderne Paulus van Latyns-Amerika geword het. Die jong Walter Montano is op 17 jarige ouderdom tot ‘n Dominikaanse klooster in Peru toegelaat. Daar het hy sewe jaar lank onder die naam Ordebroeder Luis gebly. Sewe jaar waarin hy na waarheid, vrede en verlossing gesoek en gesmag het. Hy het uiteindelik ontsnap en Christus met die hulp van ‘n Protestantse sendeling gevind. Die bittere vervolging, die verwerping deur familie en vriende – niks kon dr. Walter Montano se toewyding aan Jesus Christus laat afsien nie. Sy suksesvolle evangelisasieswerk en sy onvermoeide ywer vir Christus het hom uiteindelik ‘n legendariese figuur in Latyns-Amerika laat word. ‘n Ware Paulus in daardie suiderlande.
2 in stock
VGU
Geen datum
Hardeband met mooi glansvoorblad blaaie vergeel maar boek in goeie en skoon toestand, naam en adres van vorige eienaar voorin
Oorspronklike titel: The monk who lived again – 1950
In Afrikaans vertaal deur Lucia Wels