Sale!

Die Mummie-saak (Hardy-hulle) / Franklin W. Dixon

R65.00

Die diefstal van vyf waardevolle Egiptiese beeldjies uit ‘n New Yorkse museum lei Hardy-hulle na Egipte, die land van die Farao se vloek. Hulle word gevra om ‘n geheimsinnige mummie te bewaak en word vasgevang in ‘n internationale komplot. Tydens hull soektog beland die seuns in die hande van ‘n boosaardige bende diewe en politieke rebelle, en verloor hulle byna die mummie. Watter verband is daar tussen die diefstal in New York en die Egiptiese mummie? Tydens ‘n vaart op die Nyl ontdek die onverskrokke speurders ‘n geheime wegsteekplek vol ontelbare gesteelde skatte. Hulle besef hulle moet die polisie inroep… vinnig!

1 in stock

SKU: JEUG.DEB.043/10/2/21 Category:

Description

itgewer: Hollandisch Afrikaansche Uitgevers

Datum: Afrikaanse uitgawe 1982

Hardebandboek waarvan die rug onder en bo skade gekry het, naam van vorige eienaar voorin boek, behalwe dat boekblaaie binne vergeel is, is boek nog in skoon toestand binne

Omslag: deur Peter Archer

Illustrasies: Deur Leslie Morrill

Vertaling: Deur Louis Herbst

Reeks: Hardy-hulle