Die Nels van Groenewoud / Eleanor Baker

R65.00

Toe die Nels van die dorp af stad toe trek en in die voorstad Groenewoud beland, het Hennie (gedoop Hendrika), maar wat beslis tien dode sal sterf as hulle haar Driekie of Drieka sou noem ) haar bedenkinge oor haar toekomstige geluk en vriendekring gehad!

Maar dit was voor sy vir Amanda Verwey wat langs hulle gebly het, leer ken het. En ook voor sy van die boomhuis in Amanda-hulle se huis geweet het. Uit hierdie einste boomhuis is groot gebeure van stapel gestuur.

Die daar was Amanda se eerste groot partytjie ooit, beplan is Die besluit wat daar geneem is om Gerrit se beste maat, Schalkie toe te laat om sy toorkunsies op die partytjie te kom wys, het almal se lewens ingrypend verander! Oja, moenie vergeet nie, Schalkie se weeshuis- en verder opleidingsfonds is ook daar gestig. En dis daar waar die maats besluit het dis absoluut gek om soos Hennie se suster Susaar, van seuns te hou en eendag te trou….

Out of stock

SKU: JEUG.DOR.007/6/18 Category:

Description

Uitgewer: Juventus

Datum: Tweede druk 1984

Toestand: Hardeband met mooi netjiese stofomslag, boek so goed as nuut behalwe vir ‘n skoolstempel voorin

Stofomslagontwerp: Deon van Zyl