Description
Perskor
Eerste uitgawe tweede druk 1982
Hardeband met mooi omslag stempel voorin boek
Oorspronklike titel: Animal Farm
Vertaal en verwerk deur Tabouruex Bruwer
Stofomslagontwerp: K. Harris
George Orwell
R180.00
Animal Farm (in Afrikaans vertaal as Die opstand. Dis ‘n satiriese romand deur die Britse skrywer George Orwell. Die verhaal kan as ‘n fabel of allegorie gesien word en handel oor die Russiese Rewolusie en die kommunistiese samelewing.
Die boek is tydens die Tweede Wêreldoorlog geskryf en in 1945 gepubliseer, hoewel dit tot die einde van die 1950’s relatief onbekend was. Dit word tans as ‘n klassieke werk beskou.
Out of stock
Perskor
Eerste uitgawe tweede druk 1982
Hardeband met mooi omslag stempel voorin boek
Oorspronklike titel: Animal Farm
Vertaal en verwerk deur Tabouruex Bruwer
Stofomslagontwerp: K. Harris
George Orwell