Die regte twee vir mekaar /Wallis, JH

R45.00

Elke jong paar wat besluit om met mekaar te trou, glo dat hulle die regte twee vir mekaar is en dat hul huwelik gelukkig sal wees. Die verbintenis van twee mense in ‘n blywende verhouding en die verantwoordelikheid van ‘n eie gesin veronderstel egter ‘n vermoë tot aanpassing waaroor mense nie sommer vanself beskik nie. In hierdie omvattende en insiggewende boek bied ‘n gesaghebbende raadgewer dié hulp en leiding waaraan alle huweliksmaats behoefte het. – Audrey Blignaut – verkry van agterblad van die boek.

Out of stock

SKU: GEE.APR.014/6/19 Category:

Description

JL van Schaik

Tweede druk 1973

Sagteband met harder voorblad as gewoonweg in netjiese toestand