Die reisiger /Schoeman, Karel

R220.00

In die winter van 1908-09 het die pas gekwalifiseerde mediese dokter C. Louis Leipoldt ‘n paar maandee op die privaatjag van die Amerikaanse koerantmagnaat Joseph Pulitzer deurgebring. Hierdie roman, geskryf in opdrag van die SAUK vir die eeufees van Leipoldt se geboorte in 1980, is ‘n denkbeeldige herskepping van dié kort periode in die lewe van ‘n die man wat later bekendheid sou verwerf as Afrikaanse digter en skrywer.

Out of stock

SKU: FIKSIE.FOR.007/14/7/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe  1980

Hardebandboek met omslag, boek is nooit gelees nie en in puik toestand – tog effense rakverweer op stofomslag