Die roos aan die pels / Jan Rabie

R100.00

Inhoud:

Voorspraak
Daar’s water
Die muishond en die fariseërs
Die klipblom
Weekdier die grote
Khoib en die see
‘n Koekie seep
‘n Man van ons straat
Die groot vrot
God se bobbejaan

1 in stock

SKU: FIKSIE.JUN.008/4/20 Category:

Description

John Malherbe Edms Bpk

Eerste uitgawe 1966

Hardeband met netjiese stofomslag wat vasgeplak is aan die boek en ook die flapteks op agterkant van boek met kleefplastiek vasgeplak, in puik toestand vir sy ouderdom, waarskynlik nooit gelees nie