Waar jy sterwe / Jan Rabie

R90.00

Bolandia behels prosawerke oor ons vroeë geskiedenis in die Boland, dié wiegland waar Hollanders en ingevoerde swart slawe en Oosterlinge mekaar ontmoet het en tot twee nuwe volksgroepe in Suid-Afrika omskep is: witter en bruiner Afrikaners – al het die woord Afrikaner meer as ‘n eeu lank slegs basterkinders aangedui.

Waar jy sterwe (no 3) is ‘n vervolg op Die Groot andersmaak, sewentig jaar later, tydens die 1ste Britse Besetting en die Grensoorlog van 1798-1803, die mees betekenisvolle tydperk in ons geskiedenis

Out of stock

SKU: FIKSIE.MAR.007/04/17 Category:

Description

Human & Rousseau

Tweede druk 1978 (gedruk aanvanklik in 1966)

Hardband met stofomslag, naam van vorige eienaar voorin geskryf

Reeks: Bolandia reeks nr. 3

Stofomslag: G.H. Rindfleisch