Description
Bulletin 60
Uitgereik deur die Direktoraat van Bosbou en Omgewingsbewaring
Oktober 1980
Brosjure met 27 bladsye in sagteband met volkleure fotos van plante en omgewing
R95.00
Inhoud:
Inleiding
Geskiedenis
Fisiografie en geologie
Klimaat
Plantegroei en flora
Fauna
Buitelugontspanning
Voetslaan
Bergklim
Kampeer en piekniekmaak
Reëls en regulasies van toepassing op die Sederberg-wildernisgebied
1 in stock
Bulletin 60
Uitgereik deur die Direktoraat van Bosbou en Omgewingsbewaring
Oktober 1980
Brosjure met 27 bladsye in sagteband met volkleure fotos van plante en omgewing