Jy bly my kind deur Lidia Theron

R150.00

NUWE BOEK

Wanneer uit voorraad – laat asseblief 14 werksdae toe vir aflewering.

Die ware verhaal van ’n ma se stryd om met onvoorwaardelike liefde te aanvaar dat haar kind gay is.

“Dit is my wens dat die lees van hierdie boek vir ander gesinne in soortgelyke omstandighede hoop sal gee,” sê die skrywer, Lidia Theron.

 

Out of stock

SKU: H&S.Nuut Category:

Description

Uitgewer: Hemel en See Boeke

ISBN: 978-0-620-35113-3

Formaat: Sagteband, 158 bladsye

Klassifikasie: Nie-fiksie/selfhelp

Toestand: Nuut