Description
John Malherbe Edms Beperk
1968
Groenerige hardebandboek met mooi voorblad, blaaie is redelik vergeel maar waardevolle boekie, biblioteekstemepel voorin boek
Oorspronklike titel: The Seagull – 1966
Boek is in Afrikaans vertaal deur Ria du Toit
Allermooiste pentekeninge deur Ian Ribbons

