Die spoorsnyer / Piet van Rooyen

R95.00

Piet van Rooyen is die skrywer van sewe romans en vier poësiebundels. Sy eerste roman, Die spoorsnyer, wen die Tafelberg/Sanlam/De Kat-romankompetisiein 1993.

Hy ontvang hiervoor ook die CNA-prys vir ’n debuutroman.

1 in stock

SKU: FIKSIE.SUR.006/9/20 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1994

Hardeband met mooi gekleurde glasvoorblad, effense kreukels op hoek van boek waar hy ‘n hou weg het.

Omslagontwerp: Douw van Heerden