Description
Nasionale Pers
Sewende druk
Klein boekie, baie oud blaaie vergeel maar boek nog in takt
Twee gaatjies op boek se voorblad, sagtebandboek en bietjie stewiger as gewone sagtebande, gom kol op voorblad en naam van ‘n vorige eienaar op binneblad geskryf

