Die Volkslied: weerklank van ‘n volk se hartklop / Jan Bouws

R180.00

Inhoud van liedere met die name van die persone wat die toonsetting gedoen het en die wysie of die woorde opgeteken het:

  1. Katalaanse kersliedjie
  2. Berceuse Populaire
  3. Slaapliedjie
  4. Die Magaliesburgse aandlied
  5. Aandgebed
  6. O Jezu u gedachtenis
  7. Psalm 38 (Liederwysie)
  8. Afskeidslied (Voortrekkerlied)
  9. Liederwysie (Gesang 17)
  10. Drie skuins tamboers
  11. Morgen- en Avondzang
  12. ‘n Meisie van waarde
  13. Die blou berg
  14. Caledonse Liefdesliedjie
  15. Nonnaslied
  16. More oompie, more Tannie
  17. Pollie (ons gaan Pêrel toe)
  18. Afskeidsliedjie
  19. Die Woord vaarwel
  20. Vrystaatse liefdesliedjie
  21. Afrikaanse liefdesliefdjie
  22. My bruin oë
  23. Antjie Skut
  24. Hier sit ek onder die hoogte
  25. Japie en Ellie
  26. ‘n Dopperliedjie
  27. President Bran se reis na Engeland
  28. Lied van die Swellendamse helde (1795)
  29. ‘n Tergliedjie

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.PET.007/19/1/21 Categories: ,

Description

HAUM

Opgedra aan dr. G.G. Cillié

Geen datum

Hardebandboek sonder omslag mooi gekleurde voorblad

Elke lied beslaan ‘n bladsy of meer of minder met beskrywwing oor die geskiedenis en afkoms van die liedere

Foto’s van verskeie invloedryke name in die musiekwêreld hul foto’s is ingesluit:

  • Romein Rolland (p. 18)
  • dr. Julius Rontgen (p. 24)
  • Dr. G.G. Cillié (p. 30)
  • Willem van Warmelo (p. 36)
  • Dr. I.D. du Plessis (p. 42)
  • Prof. dr. S.P.E. Boshoff (p. 48)
  • Dr. S.J. du Toit
  • Prof. dr. Con de Villiers