Description
JP van der Walt en Seun, Eerste Uitgawe 1992, Hardeblad, Goeie toestand, Stofomslag – Rassie Erasmus
R70.00
Verpleegster Ester Marais ril liggies toe die keel aandluggie oor haar arms vee. Sy wag nou al drie
dae by die sendingstasie vir diesendeling om op te daag en hear.met sy ossewa ma ?n sendinghospl?
taal te neem. Sy besluit om maar ?n lamp op te steek en een van die vergeelde boeke in die studeerka?
mer te lees.
Skielik hoor sy perdepote en toe ?n luide geklop aan die agterdeur. Toe sy oopmaak, staan ?n verwaar loosde jongman voor die deur wat dringend die sendeling, wat ook ?n dokter is. seek. Hy s? daar is ?n
man op hulle plaas, Biesiesvlei, wat dadelik ?n dokter nodig’het. Ester verduidelik dat die sendeling ongelukkig nie daar is nie.
?Kan . . . kan jy ook ?n mans dokter??? vra die jongman vervolgens kortaf.
?Ja . . s? Ester benoud. ?Wat . . .wat makeer die persoon??
?Dit maak nie saak nie . . . kom!? Ester word hardhandig by die huis uitgesleep en ma die plaashuis
geneem. Daar word sy voorgestel aan Wittes, Poena, Kleinjan en Dries, wat haar kom haal het. Die gewonde man se naam is onbekend aangesien niemand horn vantevore gesien bet nie.
Ester verpleeg die man se skietwond, maar kom gou agter dat die vier manne, wat haar senuweeagtig
help, iets vir haar wegsteek. Op haar vrae oer waar die man geskiet
is, hoekom hy geskiet is en hoe hulle horn gekry het. gee die mansmekaar onderlangse kyke en virhaar soms teenstrydige antwoorde.
Alles is nie pluis nie. Ester besluit dat sy gaan uitvind wat die ware toedrag van sake is.
Op Biesiesvlei in die cu Suidwes ontrafel Ester die raaisel, ontdek skokkende gebeure en leer dat die
pad wat ma ware liefde lei vol hindernisse is.
Out of stock
JP van der Walt en Seun, Eerste Uitgawe 1992, Hardeblad, Goeie toestand, Stofomslag – Rassie Erasmus