Die vrouens van Nonniesrus / Sarah du Pisanie

R50.00

Op ‘n klein dorpie soos Nonniesrus is hubare jongmans baie skaars, en daarom is die skielike koms van twee jongmans, dokter Anton Greyvenstein en Hugo van Wouw, soos manna uit die hemel,veral vir die drie Van Wyk dogters. Maar dokter Anton het ‘n geheim wat die lewe van die Van Wyk gesin vir altyd sal verander …

Out of stock

SKU: Fiksie.DEN.005/11/9/17 Category:

Description

Lapa Uitgewers, Tweede uitgawe 2013, Sagteband, Glansvoorblad, Goeie toestand, Stofomslag – Ronel Henrico