Description
CUM Boeke Roodepoort
Eerste uitgawe eerste druk 1984
Liggeel hardebandboek in mooi en netjiese toestand
R80.00
Inhoud:
Openingsrede – LJ Botha
Die Vrystaat en bewaring -PJ Nienaber
Bewaring in Bloemfontein – De Villiers Brink
Die raad vir Nasionale Gedenkwaardighede – MCE van Schoor
Die wetenskap van bewaring – Deon Jooste
Norme by lysting van bewaringswaardigehede
Die Argitektuur van die Vrystaat – Karel Schoeman
Die Vrystaat se temamuseums as bewaringspunte – Otto Liebenberg
Die rol van die Staat in Bewaring – André Bezuidenhout
Bewaring in Bethlehem – PHJ Olivier
Die Restourasie van die Ou Presidensie – Leon Roodt
Riglyne vir Restourasie
1 in stock
CUM Boeke Roodepoort
Eerste uitgawe eerste druk 1984
Liggeel hardebandboek in mooi en netjiese toestand