Description
Tafelberg Uitgewers
Negende druk 1994
Sagtebandboek oorgetrek met kleefplastiek, boek in goeie toestand, bladsye effens vergeel met ‘n stempel voorin boek
Die boek was die naaswenner in Sarie en Tafelberg-Uitgewers se jeugverhaalwedstryd, 1982.

