Sale!

Boerseun / Laura Ingalls Wider

R180.00

Almanso Wilder is net nege jaar oud, maar hy is ‘n regte boerseun vir wie daar niks lekkerder is as om op die plaas te kan help nie. Dis kalwers touwys maak, skape skeer en hout aanry. En op sy vader se pioniersplaas is daar gelukkig ook tyd vir gesonde pret. Soos in haar vorige boeke, gee die skrywer hier ‘n betowerende beeeld van die Wilder-gesin se daaglikse doen en late, sodat dit ‘n unieke weergawe word van die pioniersgesin se oorwinnings, die rampe wat hulle tref, die gevare wat hulle bedreig en die geluk wat hulle deel.

Out of stock

SKU: JEUG.CDON.109/9/19 Category:

Description

Tafelberg,

Afrikaanse uitgawe, 1965,

Hardeband met mooi stofomslag, x bibboek met stempel en sakkie voorin, boek verder in puik toestand, baie skaars.

Oorspronklike titel: Farmer Boy – 1953

Uit Amerikaans vertaal deur Santie Grosskopf

Tekeninge Garth Williams

Stofomslagontwerp: Horst Walter