Die Wahlerbrug / Elsa Joubert

R120.00

Die Wahlerbrug is onteenseglik Elsa Joubert se mees artistieke skepping. Dit het die digtheid van ‘n meesterverhaal in sy gekonsentreerde ontginning van tyd, tema en karakter, maar terselfdertyd laat die groter omvang van n novelle, ‘n rustiger ontvouing van gevoelsargumente toe as by die kortverhaal.

1 in stock

SKU: FIKSIE.CHA.039/6/20 Category:

Description

Uitgegee deur Tafelberg

Eerste uitgawe 1969

Hardeband met mooi stofomslag boek nog skoon en netjies