Dansmaat / Elsa Joubert

R100.00

Boek bestaan uit ‘n klomp kortverhale deur Elsa Joubert.

Dogters van Afrika
To build a bungralow
Clarence
Mens
Dansmaat
Palais Chaillot 1950 en nog vele ander

Out of stock

SKU: FIKSIE.CHA.149/6/20 Categories: ,

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1993

Sagteband effense skimmelvlekkies aan bokant van die eerste twee bladsye, verder is boek netjies asof nooit gelees, blaaie wel vergeel

Omslag-illustrasie deel van ‘n litografiese werk deur Norman O’Flynn