Sale!

Die weg van ‘n man / P.G. Hendriks

R45.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.DON.001/2/2/21 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Tweede druk 1974

Hardeband met omslag waarvan die agterste gedeel weg is maar herstel is, omslag het motvreetmerke op rante van boek, en en skimmelvlekke van ouderdom op eerste binneblad voor en heelagter, inhoud netjies en stewig