Die wenresep van Christus : hoe om lief te hê deur Jeanette Basson

R105.00

NUWE BOEK

Wanneer uit voorraad – laat asseblief 14 werksdae toe vir aflewering.

“Almal is jou naaste – hierin lê die geheim van die liefde . . . Wat jy ook al aan iemand anders doen, doen jy aan ’n kind van God en eintlik aan jouself,” skryf Jeanette Basson.

Hierdie is ook deels ’n werkboek, met verskeie meditasie-oefeninge.

1 in stock (can be backordered)

SKU: GEE.H&S Category: Tags: , ,

Description

Uitgewer: Hemel en See Boeke

ISBN: 978-0-620-32036-8

Formaat: Sagteband, 140 bladsye

Klassifikasie: Christelik

Prys: R105,00