Die wêreld se beste Karelsen /Lindgren, Astrid

R100.00

Astrid Lindgren, ongetwyfeld een van die beroemdste kinderboekwers van die  twintigste eeu. Sy skryf onder meer ook die bekende Pippie Langkous- en Emil-verhale.

1 in stock

SKU: JEUG.ALG.002/15/1/26 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1979

Hardeband met stofomslag wat verweer toon, skaaf merke op hoeke en rugkant

Illustrasies: Ilon Wikland

In Afrikaans vertaal deur Nerina Ferreira