Description
Nasionale Pers Beperk
Tweede druk 1938
Hardeband nog mooi met materiaalagtige voorblad boek nog mooi en netjies
R220.00
Voorwoord:
Hans de Lange het feitlik ‘n legendariese figuur onder die Afrikanervolk geword. Daar het so baie verhale om hom ontwikkel dat dit moeilik is om die ware grens tussen die werklikheid en die legende te bepaal. Baie van die verhale omtrent hom neem in een streek een vorm aan en verskil van dié van ander streke. Ek moes dus die materiaal sif en skei, en het my meestal deur die geskiedenis laat lei, soos ek dit in die Natalse argief nagespoor het.
Out of stock
Nasionale Pers Beperk
Tweede druk 1938
Hardeband nog mooi met materiaalagtige voorblad boek nog mooi en netjies