Description
Boek in mooi toestand
Die wolkversamelaars
Nadia de Kock
Uitgewer: Kwela
R150.00
Die laaste wens van ’n liewe vriendin stuur Talla na die Glencoevallei in Skotland. Sy neem haar wolkboekie saam om haar stokperdjie, die
soeke na seldsame wolke, voort te sit. Daar word sy by ’n eienaardige rondloper, Mikey, se soektog na sy verdwene geliefde betrek. Maar dit blyk gou dat Mikey se geestestoestand troebel is. Dan duik herinneringe aan Talla se kinderdae in Warmbad, en aan haar eerste liefde, Astian, by haar op. Sal sy waag om antwoorde op vrae uit haar verlede na te jaag?
Out of stock
Boek in mooi toestand
Die wolkversamelaars
Nadia de Kock
Uitgewer: Kwela