Description
Uitgewer: HAUM-Literêr
Datum: Eerste druk eerste uitgawe 1986
Toestand: Hardeband met gekleurde glansvoorblad, met stempels van biblioteek in boek gestempel
Omslagontwerp: Pierre de Wet
R110.00
“‘n Kroonjuweel!” – Barrie Hough
“‘n Drama wat die mees verborge dieptes va ndie Afrikaner se onbewuste blootlê. Verpligte leesstof vir letterkundeliefhebbers.” – Charles Malan
“Reza de Wet is not only a powerful new South African voice; she has the potential of becoming a forceful presence in theatre wordwide.” – Adrienne Sichel
“Die moontlikhede van die teater word meer as net benut – hulle word uitgebuit.” – Louw Odendaal –
Out of stock
Uitgewer: HAUM-Literêr
Datum: Eerste druk eerste uitgawe 1986
Toestand: Hardeband met gekleurde glansvoorblad, met stempels van biblioteek in boek gestempel
Omslagontwerp: Pierre de Wet