Die loodswaaiers: ‘n Komedieklug /Krige, Uys

R90.00

1 in stock

SKU: DRA.ALG.031/3/20 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1977

Hardebandboek in nuwe toestand asof dit nooit gebruik is nie

Die loodswaaiers is vir die eerste keer opgevoer deur KRUIK in die Hofmeyrteater in Kaapstad 22 September 1966. Die regiseur was Pietro Nolte en die decor is deur Ben Dekker ontwerp. Die rolverdeling was as volg:

Johan Malherbe as Kaptein Francois van Rensburg, ‘n dokter.
Ernst Eloff as Piet Fourie, sy ordonanns
Jannie Gildenhuys as Willem van Vuuren, ‘n soldaat
Fitz Morley as Robert Bruce, soldaat
Fanie Bekker as Christoffel Cronje, ‘n kanonnier
Ben Dekker as John de Man, soldaat
Johan van Jaarsveld as Eerste Seiner
Willem de la Querra as Tweede seiner
Aden Love as die Kok
Martin Crous en George van Mollendorf as twee kleurlingsoldate

Voorbladfoto: Kruik foto met Fanie Bekker en Johan Malherbe