Sale!

Afrika-diere rympies & resepte / Tracy Going

Original price was: R160.00.Current price is: R130.00.

Kom saam met Tracy Going op ‘n towerreis na die Afrika-bosveld! Op hierdie avontuur sal jy nie net allerhande interessante dierefeite leer nie – maar ook speel-speel uitvind hoe om smullekker disse op te tower (wat elkeen spesiaal na ‘n Afrika-dier vernoem is). Elke dier het sy eie rympie wat jou meer sal vertel oor waar en hoe hy leef. Leer hoe duikers hardloop, waar bakoorjakkalse woon en hoekom dit so moeilik is om ‘n njala te sien te kry. Die resepte is in die kol vir kinderkokke, en kan maklik met ‘n bietjie grootmenshulp gemaak word. Hoe klink dit met Seekoei-hosannas, Jakkalskwas of ‘n Kwagga-quiche? Met hierdie titel vol rympies en resepte vier Tracy Going die verskeidenheid en kwesbaarheid van Afrika se wilde diere.

Out of stock

SKU: KIN.CHA.004/15/12/21 Categories: ,

Description

Penguin Books

Eerste Afrikaanse uitgawe 2010

Groot boek effens groter as A4 grootte, hardebandboek in splinternuwe toestand

Oorspronklike titel: African Animals – Rhymes & Recipes – 2000

Vertaling deur Carine Janse van Rensburg

Fotos: Charles Heiman